Namibiër bewaar Afrika-erfenis

Kafunda stel tradisies ten toon
Die doelwit is om te poog om die stemme van Afrika se diverse kulturele erfenis te herstel, te vier en te versterk.
Francoise Steynberg
’n Bekende in Namibiese toerismekringe, Joseph Kafunda, werk nou saam met die Afrika Toerismeraad om die vasteland se stories te vertel om toerisme te bevorder. Kafunda, die dire
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer