Gaan dit reën of nie?
Weerkenners se vooruitsigte verskil
Terwyl die Namibiese meteorologiese dienste sê dat minstens 'n gemiddelde reënseisoen verwag kan word, skep heersende weertoestande onsekerheid oor die vooruitskouing.
Die Namibiese meteorologiese dienste voorsien ‘n gemiddelde reënjaar oor die algemeen vir Namibië, ten spyte daarvan dat El Niño-toestande posgevat het en die Indiese Oseaan w
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie