Beesprodusente vóós besteel

Howe se strawwe te lig, meen boere
Boere bersoek dringende en strenger optrede onder wetstoepassers en howe om die pandemie van vee- en wilddiefstal stop te sit.
Elvira Hattingh
Terwyl boere in die Kalkfeld-omgewing bekommerd is dat daar min vordering gemaak word met polisieondersoeke teen veediewe, het nog ’n boer uit die Outjo-omgewing gevra vir die toepassing van die hersiende wet op veediefstal van 2004, waarvolgens oortreders veel swaarder strawwe opgelê kan word.

Dit kom nadat drie ver dragtige koeie ter waarde van sowat N$60 000, wat aan Ingo Jacobi behoort, op 12 Oktober in die Kalkfeld-omgewing geslag is, terwyl agtien van Hannes Jacobs se beeste ook op ’n wreedaardige manier in die omgewing wes van Outjo geslag is.

SLAGTONEEL

Jacobs vertel die slagtoneel – ’n weggesteekte plek in die berge op ’n buurplaas – was een van die wreedaardigste en mees barbaarse tonele wat hy ooit teëgekom het.

“Toe ek daar aankom, het ek my beeste oral oor sien lê - hulle kon nie meer loop nie, want hul hakskene is afgekap.

“Die ergste is, toe hulle my stem hoor, het hulle hul koppe opgelig om na my te kyk, asof hulle hulp by my soek. Twaalf van hulle was nog lewendig, een het oornag omgekom van die pyn. Een van die verse het probeer opstaan, maar weer geval toe sy probeer loop het,” het hy vertel.

Hy sê die slagters is deur die buurplaas se werkers opgemerk, waarna die polise gekom het en hulle op die toneel betrap het waar hulle reeds vier koeie geslag het. Drie mans het weggehardloop, maar die 38-jarige Tjofua Kavaingonekua is gevang en in hegtenis geneem.

Kavaingonekua het reeds op 9 Oktober in die landdroshof op Outjo verskyn en is op borgtog vrygelaat.

Jacobs sê hy verstaan nie hoekom die diewe al agtien beeste se bene moes afkap as hulle geweet het hulle sal nie soveel karkasse kan hanteer nie. Hy is van mening dat hierdie nie ’n geval van honger kan wees nie, maar eerder as wrede, barbaarse en sadistiese optrede.

Hy sê wetstoepassers kan om verskeie redes nie hierdie misdadigers stop nie en die oortreders is bewus hiervan. Hy sê howe moenie slegs minimale boetes oplê as die oortreders skuld erken nie, maar eerder die hersiende wet op veediefstal van 2004 toepas, waarvolgens jy 20 jaar tronkstraf kan kry as jy vee ter waarde van meer as N$500 steel, of ’n minimum van 30 jaar as jy ’n herhaalde oortreder is.

KALKFELD

Jacobi, wat in Julie ook drie koeie aan veediefstal verloor het, sê die laaste drie bring die totaal van beeste wat die afgelope jaar in die Kalkfeld-omgewing geslag is, op 40 te staan. Terselfdertyd is niemand tans agter tralies hiervoor nie.

Hy sê alhoewel die polisie in sy geval uitgekom het en die saak ondersoek het, blyk hulle onbevoeg te wees om self vordering met ondersoeke te maak en word daar swaar op boere geleun om self die misdadigers vas te trek

Jacobi sê ná Julie se slagtery het die boerevereniging beeldmateriaal van ’n voertuig asook ’n voertuignommer van die verdagtes aan die polisie verskaf. “Hulle het danksy die hulp die verdagte gevind, maar hy het beloof om sy samewerking te gee en is op borgtog van N$4 000 vrygelaat. Intussen is geen vordering met die saak gemaak nie en die verdagte het geen inligting verskaf oor wie saam met hom gewerk het nie,” het Jacobi gesê.

Hy sê in die jongste geval het die polisie weer die toneel besoek en foto’s geneem, maar eindelik vir die Jacobi’s gevra om op die kameras verdagte voertuie of persone te identifiseer. Dié keer kon dit egter nie gedoen word nie omdat die diewe waarskynlik ’n ander ontsnaproete gebruik het waar daar nie kameras is nie.

“Die publiek en politici moet kennis neem van die polisie se onvermoë om enige veediewe aan te keer en skuldig te laat bevind, ten spyte van ons boerevereniging se bystand,” het Jacobi gesê. “Ons is regtig moeg hiervoor.”

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.03 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.11/OZ DOWN -0.0017 | Copper US$ 4.57/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 915.90/T UP 2.02% | Brent Crude Oil US$ 88.38/BBP DOWN -0.0066 | Platinum US$ 931.67/OZ UP +1.99% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.4 | EUR to NAD 20.03 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.98 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.88 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.69 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.11/OZ DOWN -0.0017 | Copper US$ 4.57/lb UP +0.65% | Zinc US$ 2 915.90/T UP 2.02% | Brent Crude Oil US$ 88.38/BBP DOWN -0.0066 | Platinum US$ 931.67/OZ UP +1.99%