President soek ’n op-en-wakker kabinet
Vergader voortaan elke Dinsdag
Netumbo Nandi-Ndaitwah beoog dat Swapo se verkiesingsmanifes spoedig geïmplementeer moet word.
President Netumbo Nandi-Ndaitwah het stiptelik om negeuur gisteroggend haar toespraak aan die eerste vergadering van Namibië se nuwe kabinet gelewer. Voortaan sal die kabinet elke
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie