Shikongo daag polisielede uit oor ‘tekort aan voertuie’
Bekamping van misdaad word belemmer
Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie het beklemtoon die doeltreffende bestuur van beskikbare hulpbronne, insluitend polisievoertuie, is noodsaaklik vir doeltreffende polisiëring.
Die hoof van die Namibiese polisie (Nampol), luitenant-generaal Joseph Shikongo, het polisiebeamptes uitgedaag om die sigbare teenwoordigheid van polisievoertuie te regverdig terwy
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie