Tsumeb se finansiële bestuurder onskuldig
Eis N$1,3 miljoen vir regskoste
Karolina Damaseb is op aanklagte van korrupsie en oneerlikheid onskuldig bevind.
Die Tsumeb-munisipaliteit se finansiële bestuurder en voormalige waarnemende uitvoerende hoof, Karolina Damaseb, wat op Julie 2021 geskors is op aanklagte van korrupsie en oneerli
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie