GBV-slagoffer: Ons is moeg vir stilte

Liefde is nie lyding
Die One Economy Foundation sê landdroste, prokureurs, polisie, maatskaplike werkers en dokters benodig behoorlike opleiding in wetgewing oor GBV en geweld teenoor kinders, sodat hulle doeltreffend kan optree.
Annemarie du Toit
Namibië staan op die rand van ’n morele noodtoestand.Elke jaar van 25 November tot 10 Desember dra die wêreld oranje strikkies vir die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgebaseer
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer