Birmingham-reis is gedane sake, sê Katjaimo

Politieke teenstanders buit glo situasie uit
Vezemba Katjaimo het sy rol in die organisering van die mislukte reis na die Birmingham Statebondspele verdedig en daarop aangedring deelnemers 'weet presies wat gebeur het'.
Nikanor Nangolo
Die kiesafdelingraadslid van Katutura-sentraal, Vezemba Katjaimo, het openbare woede oor die berugte Birmingham Statebondspele-reis weer aangewakker en vandeesweek aan inwoners ges
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer