Stophorlosie begin vir gratis tersiêre onderwys
Ministerie fokus op kosteverdeling, regverdigheid en gelykheid
Die president van die Namibië Nasionale Studenteorganisasie het gemaan regulatoriese liggame soos die Nasionale Raad vir Hoër Onderwys moet 'n sterker rol speel om die uitbuiting van studente te voorkom.
Na aanleiding van die regering se aankondiging dat tersiêre onderwys vanaf die 2026-akademiese jaar ten volle gesubsidieer sal word, sê Sanet Steenkamp, die minister van onderwys
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie