‘n Klein treë vir #Oma /Kunta, ‘n reusesprong vir die San
Globale erkenning vir inheemse stemme
Tydens die beraad sal hulle ook die voorreg hê om koning Charles III en koningin Camilla te ontmoet en aansluit by inheemse leiers en omgewingsbewaarders van oraloor die wêreld om in gesprek te tree oor maniere hoe die mensdom sagter spore op Moeder Aarde kan agterlaat.
Op 18 Junie het Marlice van Vuuren van die Naankuse Foundation en die San oudste #Oma /Kunta die eerste treë gegee deel van ‘n reis wat Namibië se oeroue inheemse kennis na di
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie