Wilde diere ’n seën én vloek
Verliese weens mens-dier-konflik
Die gemeenskap vra om jagkwotas vir bewaringsgebiede te verhoog en inwoners te bemagtig om probleemdiere te skiet wanneer hul lewens of eiendom in gevaar is.
Die inwoners in die Sangwali-gebied in die Judea Lyabboloma-kiesafdeling van die Zambezistreek het nasionale parke in hul gebiede as beide ’n seën en ’n vloek beskryf, aangesi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie