Veldbrande verwoes sowat 460 000 hektaar regoor Namibië
NLU vra vir ondersteuning
Die Namibiese Landbou-unie (NLU) het egter bevestig dat onlangse veldbrande nie net weiding in verskeie streke vernietig het nie, maar dat boere ook veeverliese aangemeld het.
Namibië het tot dusver vanjaar die vernietiging van ongeveer 459 788 hektaar weiding deur veldbrande aangeteken, met die streke van Erongo, Kavango-Oos, Kunene, Oshana, Omusati en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie