Namibië wil toeristemark uitbrei
N$51,2 miljoen vir ontwikkeling en groei
                                    Die oorgrote meerderheid besoekers aan die land kom van Europa met Duitsland wat die hoofbron van toeriste na Namibië is.
                        
            
            
            
                                                        Namibië gaan begin om die land intensief as ’n verkose toeristebestemming in Asië, die Midde-Ooste, die Verenigde Arabiese Emirate en Noord-Amerika te bemark as deel van poging
                    ...
                    
                                            
        
                            If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.    
                        
                                    
            

                        
Kommentaar
Callie Opperman
Wonderlike nuus. MAAR DAN MOET NWR HULLE SAKE REGKRY. Pateties dat al die pragtige plekke, Etosha, Ai-Ais ens so verval het!