Ya Toivo: Tyd vir groet breek aan
Roubeklaers en hoëlui het hulle plekke ingeneem by die Onafhanklikheidstadion in Olympia waar die gedenkdiens vir die vryheidstrydikoon mnr. Herman Andimba Toivo ya Toivo nou gaan begin.
Namibië se twee vorige presidente, mnre. Sam Nujoma en Hifikepunye Pohamba, het voor die kis die arena ingebring is, oorgeleun na mekaar en glimlaggend 'n paar woorde gewissel.
Foto's: Tanja Bause
Namibië se twee vorige presidente, mnre. Sam Nujoma en Hifikepunye Pohamba, het voor die kis die arena ingebring is, oorgeleun na mekaar en glimlaggend 'n paar woorde gewissel.
Foto's: Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie