WOORD VAN DIE WEEK

kapoen: 1 Hoenderhaan wat gekastreer is om groei aan te moedig en die vleisgehalte te verbeter: Kapoene is rustig, kraai nie meer nie en is nie meer veglustig soos ander hane nie.
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer