Woord van die week

18 September 2020 | Menings
sakkie-sakkie (ook sonder 'n koppelteken sakkiesakkie) ww., het gesakkie-sakkie.

1 Op tradisioneel Suid-Afrikaanse manier langarm dans, veral op die maat van boeremusiek: Ek kon net sakkie-sakkie en van danspassies het ek nie veel geweet nie (Vaderland, 1 Okt. 1985, 11). Ons het leer sakkiesakkie. Almal op die dansvloer is baie vrolik! (Rapport, 29 Aug. 2004, 5). Daar was 'n handvol mense wat die stoom uit die klipvloer van die ou pakhuis gesakkie-sakkie het (Rapport, 11 Jun. 2000, 5).

2 Sakkie-sakkie-musiek maak of speel: Toe die aand aankruip middernag toe het 'n orkes gesakkie-sakkie (Die Burger, 13 Jan. 1993, 10).

Soortgelyk

 

‘Regering betaal vir sy sonde’

1 uur gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Vandag se halfjaar-begrotingshersiening sal waarskynlik gekenmerk word deur ‘n nóg groter skuldlas, min - indien enige - verligting en die swaard van...

Veldbrande verswelg Etosha, Nina

1 uur gelede | In beeld

Terwyl daar gister vir die derde dag teen veldbrande in die Nina-omgewing (foto) geveg is, het ’n weeklange brand reeds 253 400 hektaar in die...

Drama oor wit uitlatings stoom voort

1 uur gelede | Regering

Denver Kisting – Veral ná die pyn van Namibië se verlede behoort elke mens in die land as ’n individu beskou te word in plaas...

Young, Wild and Free Nikhita

1 uur gelede | Mense

Ester Kamati “I am unique because my journey is unique, my experiences in life, my thoughts, my words, and my actions make me unique.”Known for...

Prowealth-beleggers se eis oplaas gehoor

1 uur gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer – Byna 12 jaar nadat die Prowealth-kaartehuis met die selfdood van die stigter van dié beleggingsgroep, mnr. Riaan Potgieter, ineengestort en tientalle beleggers...

Etosha-brand eis 253 400 ha

1 uur gelede |

Elvira Hattingh - Teen gistermiddag het brande wat reeds vir langer as ’n week in die Etosha Nasionale Park woed altesaam sowat 2 534 km2...

Weer, Dinsdag 20 Oktober 2020

1 uur gelede | Weer

WEERWAAK: Hittegolftoestande sal voortduur in die verre noordelike streke. Tref asseblief voorsorg.BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm in die Weste en die ||Kharasstreek. Elders...

Namibia Allied Youth Organisation strikes with essay contest

1 uur gelede | Skole

Enzo AmueleThe Namibia Allied Youth Organisation (Nayo) recently announced the winners of its just-ended Inspiring Through Literature essay contest, which began during Namibia’s first lockdown...

Development Bank of Namibia donates classrooms to rural school...

1 uur gelede | Onderwys

The Development Bank of Namibia (DBN) has donated a block of three classrooms valued at N$457 000 to Sakaria H Nghikembua Primary School in the...