Woord van die week

18 April 2019 | Menings
loef s.nw.

Kant waarvandaan die wind waai; sinoniem loefkant, loefsy; teenoor ly: Wanneer die een boot die ander een aan die loef inhaal, neem dit die wind uit sy seile, word die wind onderskep (Huisgenoot, 28 Jun. 1946, 51). Soos die skepe nou vaar, sal die Rooirokke die loef hê en ons sal in die ly wees. Vir hulle om bo die wind te wees, hou die voordeel in dat hulle ons sal kan aanval net wanneer hulle wil (K. Myburgh: Skip, 1972, 113).

iemand die loef afsteek Iemand oortref, troef of voorspring: Ek het my vriend Eben agter sy rug die loef by die mooi nooi afgesteek (A.C. Cilliers: Lewensavontuur 3, 1973, 125).

Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT). www.wat.co.za

Soortgelyk

 

Vyf sake teen NDF ná ‘weidingsgeweld’

19 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Terwyl die meeste onwettige besetters teen Vrydag met hul maer vee van die weermag se plaas, Etiro, by Karibib, padgegee het, het...

Namibië se Nicole dra wêreldkroon

19 ure gelede | In beeld

Elvira Hattingh - Mej. Tiener Namibië 2018, Nicole Landsberg, ’n leerling van Windhoek Hoërskool, is verlede week in Las Vegas, Nevada, as die nuwe Miss...

Kahimise kap kwaai terug

19 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die uitvoerende hoof van die Windhoekse stadsraad (CoW), mnr. Robert Kahimise, het Vrydag gesê daar was geen bondgenootskap wat hom destyds die...

Weer vir 15 Julie 2019

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde. Winderige toetstande sal op plekke in die binneland voortduur. KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot...

O&L vier binnekort 100ste verjaardag

19 ure gelede | In beeld

Die Ohlthaver & List(O&L)-groep het Vrydag met die 100 dae-aftelling na die herdenking van sy stigting een eeu gelede begin. Dié geskiedkundige viering vind op...

Dippenaar: Polisie was ‘slordig’

19 ure gelede | Howe

Erwin Leuschner – Die moordbeskuldigde mnr. Jandré Dippenaar se advokaat, mnr. Louis Botes, het me. Paula Havenga, die ondersoekbeampte in die saak, verlede week van...

El Niño verswak verder

19 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh - Hoewel die Australiese Buro vir Metereologie onlangs hul Enso-uitkykstatus na neutraal verander het, is Amerikaanse weerkenners versigtiger. Hulle volstaan vir eers met...

Dare to Care samel N$7 miljoen in

19 ure gelede |

Elvira Hattingh - Engen Namibia het Vrydagoggend hul eerste skenking van N$850 000 aan die Dare to Care-droogtehulpfonds oorhandig. Dit volg nadat die oliemaatskappy aangekondig...

Kwaai droogte het Namibië veral geteister

19 ure gelede |

Elvira Hattingh - Die Zambezirivier het vanjaar die laagste piek in die afgelope 24 jaar bereik, terwyl die Okavangorivier die leegste in vyf jaar is....