Woord van die week
polmesarie s.nw. (geselstaal; verouderd) Ook soms polmesêrie. Jolyt of partytjie: Daar (slaat) blou vlamme uit ... soos hy en sy konfraters daar polmesarie hou! (U. Krige: Kring, 1965, 103). Ons het glasies begin klink en ek kan nie onthou tot hoe vroeg die volgende môre ons polmesarie voortgeduur het nie (U. Krige in J.P. en R. Smuts: Jangroentjie2, 1973,135).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie