Windhoekers met agterstallige rekeninge se water en ligte gaan afgesny word
Die Windhoekse munisipaliteit sê inwoners van die hoofstad wie se water- en ligterekeninge 30 dae en meer agterstallig is, het tot Dinsdag 6 April om reëlings vir betaling te tref of die rekenings te vereffen. Sou hulle dit nie doen nie, sal hul water en ligte afgesny word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie