Wildshandel en korrupsie gaan hand aan hand

Volgens 'n intelligensiekenner hou onwettige wildhandel met mensehandel, dwelm- en wapensmokkelary en selfs terrorisme verband.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Sonder korrupsie sal die nywerheidskaal van onwettige wildsmokkelary onmoontlik wees.Só het dr. Tim Wittig verlede week by die internasionale konferensie va
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer