Wil weet wie het gewen
Wil weet wie het gewen

Wil weet wie het gewen

Dani Booysen
NAVRAAG:

Kan Pick n Pay asseblief die wenners van sy SMS-kompetisies in die koerante bekend maak?



REAKSIE:

Dandago Uiras, Brand Man­ager at Model Pick 'n Pay writes:

We post all winners on our Facebook site, but will be making provision for newspaper placements for winners of major PnP competitions going forward.

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer