Wil weet oor bome
“Ek stuur die foto’s vanaf Karibib met skok hoe bome langs ons hoofpaaie afgekap word. Waarom weet ek nie. Kontrakteur sê dis opdrag van Roads Authority op Usakos. Het hul ‘n paar keur probeer bel, maar soos gewoontlik sonder sukses. Mens hoor daar moet bome geplant word, maar hier word die bome van ons mooi land verwoes. Dit is werklik ‘n skok.” Op WhatsApp ontvang op 25 Februarie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie