Wiele rol vir 76 000 sakke veevoer
Die Namibië Landbou-unie (NLU) en die Namibië Opkomende Kommersiële Boere-unie (Necfu) het reeds sowat N$4,1 miljoen van sy beoogde N$10 miljoen vir die Care to Care-noodfonds ingesamel.
Dit beteken alle Namibiese boere kon van gister af sekere gesubsidieerde veevoere by kleinhandelaars met wie hiervoor onderhandel is, aankoop. (Sien die infografriek.)
Die twee unies kan sover 76 000 sakke veevoer teen N$50 per sak subsidieer. Boere is geregtig hierop mits hulle 'n FANMeat-kaart en ID toon en die veevoer in lotte van 10 sakke aankoop. Die maksimum hoeveelheid per boer is 100 sakke.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie