Ombudsman en ombudsvrou moet Rhb bietjie kom besoek om te kom kyk wat met die kindersake gebeur.
On which days are maintenance monies being collected at landdros?
Die Stadsraad Swakopmund. Baie dankie vir dit wat julle doen om Swakopmund se strate skoon, mooi en netjies te maak vir die vakansiestormloop van toeriste. Kan julle nie ook die teer- en interlock-strate, nl. First Avenue, Fishreiherstr. sowel as Tsavoritestr. regmaak/opgradeer nie? Dit is vol gate en baie ongelyk en is baie onaangenaam om op te ry, veral met fietse en motorfietse.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie