WhatsApp 5 Maart 2021
Ek's so trots op ons nuwe burgemeester en sy span vir hulle prestasie om jarelange kragskuld tot op zero-balans te bring. Dis nou wat jy noem diens aan jou verskaffers, en jou inwoners. Wonder maar net hoekom kon die vorige rade dit nie ook doen nie. Nou kan ons sien daar word nie meer gesteel, soos asem haal nie; daar word nou gewerk om jou brood te verdien, nie om jou brood te steel nie. Viva opposisie, God bless you guys.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie