WhatsApp 24 November 2021
WhatsApp 24 November 2021

WhatsApp 24 November 2021

Dani Booysen
Goeie môre mense. Het ek reg gesien? Die All Blacks het teen France verloor? En dis eers teen Ierland, nou teen France. Sies tog. Ai, ai Ntamak.

Kry tog end met die troeteldier-wat-kos-word-storie; dis 'n uitstekende manier om honger te stil én geld te maak. Toe ek n kind was, het ek mak kuikentjies, gansies en selfs n varkie aangehou as troeteldiere, maar steeds geweet hul pa en ma is daar om geslag te word.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer