WhatsApp 2 Maart 2021

02 March 2021 | Menings
Baie, baie dankie aan die onderwysers wat so hard werk om aan ons kinders weer opvoedkundige boekies te verkaf. Jul harde werk word hoogs waardeer.

Keetmanshoop het Saterdag 68 Covid-getalle gehad,vandag (Sondag 28/2/’21) ‘n verdere 18. Baie vir ‘n dorp soos Keetmanshoop, maar dit word lankal verwag en gevrees. Ons mense dra mos baie nie ‘n masker nie, of die masker bedek nie beide die mond en neus nie; afstande word nie gehandhaaf nie.

In kort: mense gee net nie om nie.

By winkels en besighede is die volgende aan die orde van die dag: By die deure word jou hande konsuis bespuit deur die veiligheidswag en daar stop dit. Of jy ‘n masker op het of nie, dit traak niemand verder nie.

Rapporteer soiets aan die veiligheidswag, of die betrokke besigheid se personeel, tree niemand in elk geval op nie.

Tragies is dit, want dit wys weereens hoe gee ons om vir mekaar.

Asof dit nie pateties genoeg is dat Namibiërs nie toegang tot Covid-entstof het nie, word Ivermectin, wat effektief bewys is om die Covid-virus dood te maak, nie in ons land goedgekeur nie. Totaal sinneloos!

Soortgelyk

 

Geen borg vir ‘tref-en-trap-lorriedrywer’

9 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Die vragmotorbestuurder wat glo Sondagaand ’n voetganger langs die B2-hoofpad by Okahandja doodgery en weggejaag het, bly in aanhouding. Mnr. Efraim...

Weer vir Woensdag 31 Maart

9 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Ooswindtoestande sal oor die kusgebiede voortduur. BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die suidweste en die noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en...

Komsberg, juweel in Namibië se landboukroon

9 ure gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer – “Ons wil nie die grootste plaas in Namibië wees nie, maar ons streef daarna om die beste plaas te wees en die...

Drie in hof oor horing in kattebak

9 ure gelede | Misdaad

Francoise Steynberg – Drie vermeende renosterhoringsmokkelaars het Maandag in die landdroshof op Ondangwa verskyn en is borgtog geweier. Volgens die hoof van die Blue Rhino-taakspan,...

Werk vir strydkinders: appèl teen uitspraak glo oorweeg

9 ure gelede | Howe

Ogone Tlhage – Die Namibiese Vereniging vir Kinders in Ballingskap (NEKA) kan regsaksie neem teen ’n hoërhofbeslissing teen ’n kabinetsbesluit tersyde gestel het dat werksgeleenthede...

Vroue se smeekroep vir water

9 ure gelede | Infrastruktuur

Jana-Mari Smith – ’n Groep vroue smeek die munisipaliteit en Windhoek se burgemeester, dr. Job Amupanda, om ’n waterpunt te installeer by die informele nedersetting...

Gesondheid op krukkelys, volgens oudminister

9 ure gelede | Gesondheid

Mathias Haufiku – Die voormalige minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Bernard Haufiku, sê die opjaag van medisynepryse, 'n gebrek aan gepaste beheermaatreëls en...

Inskrywings vir Afrikaans-Ekspo nou oop

9 ure gelede | Kuns en vermaak

Die tyd het weer aangebreek vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo, met Afrikaanse boeke as tema vanjaar.Die FAK se Internasionale...

Nedersettings amper ontlastingvrye gebied

9 ure gelede | Maatskaplik

Jana-Mari Smith – Twee gemeenskappe aan die buitewyke van Windhoek wag om te hoor of hulle die status van openbare ontlastingvrye gebied (ODF) behaal het....