Stuur u vrae, bekommernisse, raad en positiewe boodskappe oor Covid-19 met WhatsApp na 0811 7000 10. Stuur gerus ook foto’s en video met besonderhede. Werkgewers kan deel wat hulle doen om die pandemie te bekamp.
Hoe is dit moontlik dat bars & Cuca shops oop is tot 18:00 met lockdown?
Ek't 'n raaisel waaroor ek my kop al die hele dag breek: 'n Noodtoestand is ingestel en nou kwarantyn. Die weermag se hulp word ingeroep en streng reëls word vir Khomas en Erongo deurgegee. Jy mag byvoorbeeld net elke 2de of 3de dag inkopies gaan doen. Jy mag nie met jou honde gaan stap nie, d.w.s jy mag ook nie gaan draf nie. In Katutura mag sjebeens oop wees en alkohol verkoop word. Beperkte tye, maar tog! Is dit dan nie 2 verskillende standaarde wat vir verskillende buurte daargestel word nie? As 'n sjebeen mag oop wees, drank verkoop en mense mag daar gaan kuier dan kan ek mos ek soggens gaan draf en my oefening inkry? (Dr. Bernard Haufiku het gister aangedui dat mense na sy mening moet kan voortgaan met oefening – mits oefenmaats twee meter of groter afstande tussen mekaar handhaaf. - Redakteur)
I can't understand why schools and everything where there is gatherings are closed. But what about all these bars that still remain open, specially in crowded areas. Are they safe because of drunkeness? I wonder what's going on.
Will net weet waarom word lockdowns ens. ingestel, maar (‘n supermark) is gepak met meer as 100 mense. Ons veiligheid word nie in ag geneem, maar alle kantore is toe. Is dit net hulle gesondheid wat belangrike is? Hoekom nie ure minder maak nie?
In Otjiwarongo is net een apteek wat streng maatreëls toepas met distansieplakkers en verpligte handreininging. As Namibiërs ons oë uitvee en begin maatreëls toepas, is dit neusie verby.
Why don't our government not just impose a total lockdown? What will this lockdown help if people still have the chance to travel to other regions until Friday? Will we not just be repeating the mistakes of Italy?
Any possibility of proper communication regarding the lockdown requirements for businesses in general?
Ons probeer luister die president se Covid-19 aankondiging, maar kan niks hoor wat hy sê nie. Sy stem weergalm in die vertrek. Akoestiek nie reg nie.
Daylight robbery dat die stofmaskers wat mense moet dra nou N$200 kos wat andersins N$50 was. Hou op om die publiek so uit te buit in hierdie slegte tyd vir almal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie