Koopman-moord: Skok oor klag teen ‘normale jongmense’
Borgtog is nie aan die twee jong Windhoekers toegestaan wat ’n man in Suiderhof na bewering vermoor het.
Ronelle Rademeyer - Netjies geklee in ’n donkerblou langmouhemp het die lang, skraal mnr. Marcel Groenewald (19), gister in hofsaal B by die Windhoekse landdroshof sy plek in die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie