Wennommers: Lions se Advent-kalender
Die Lions-Klub Alte Feste het dié jaar weer 'n Advent-kalender uitgegee.
Elk van die 2 500 kalenders het sy eie nommer. Agter elke dag se deurtjie staan die naam van die borg en die pryse wat gewen kan word.
Op die agterkant van die kalender is die name en kontaknommers van die borge en wenners kan hulle kontak en hul pryse opeis.
Vandag se wennommers:
A 2411; B 1829, 1631, 387, 1800, 2251; C 2019

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie