Weer, Vrydag 28 Februarie 2020
Weerwaak: Swaar storms met hael en sterk winde word in die Omusati-, Ohangwena-, Oshana-, Oshikoto-, Kavango- en Otjozondjupastreek by plekke verwag. Dit sal na verwagting Saterdag na die sentrale en suidelike gedeeltes versprei.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Noordweste, die II Kharas en gedeeltes van Hardap. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie maar verspreide tot wyd verspreide donderbuie in die noordelike streke by plekke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie en donderbuie oor die sentrale en suidelike kusgebiede.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:59 L 11:56 H 18:13
WINDHOEK 15° 27°
RUNDU 20° 27°
OSHAKATI 20° 28°
GOBABIS 18° 29°
MARIENTAL 18° 32°
KEETMANSHOOP 20° 35°
WALVISBAAI 17° 26°
LUANDA 22° 30°
JOHANNESBURG 13° 25°
KAAPSTAD 17° 27°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie