Weer, Vrydag 13 September 2019

13 September 2019 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit warm tot baie warm wees, maar bloedig warm oor die sentraal-noordelike gebiede.

KUS: Bewolk en koud tot koel met miskolle plek-plek.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:59 H 15:23 L 21:19

WINDHOEK 10° 27°

RUNDU 10° 31°

OSHAKATI 12° 34°

GOBABIS 07° 31°

MARIENTAL 08° 26°

KEETMANSHOOP 06° 24°

WALVISBAAI 10° 18°

LUANDA 20° 26°

JOHANNESBURG 09° 28°

KAAPSTAD 11° 17°

Soortgelyk

 

Anton Lubowski-gedenklesing vandag by Universiteit Stellenbosch

10 ure gelede | Mense

Die Suid-Afrikaanse politieke kommentator Max du Preez en regter Albie Sachs is die hoofsprekers by die eerste Anton Lubowski-gedenklesing wat op die 30ste herdenking van...

Twee Chinese moordbeskuldigdes borgtog geweier

1 dag gelede | Howe

Twee Chinese mans wat daarvan aangekla word dat hulle hul voormalige werknemer in April by die Andara-nedersetting in die Kavango-Oosstreek doodgeskiet het, is borgtog geweier....

Handelsknoop knap voor Brexit deurgehaak

1 dag gelede | Plaaslik

Ronelle Rademeyer - Namibiërs wat graag aan ’n Skotse whisky weglê, en Britte wat van Namibiese beeshaas of ander prima beesvleissnitte hou, kan gerus slaap....

Hof toe oor voorskrifte

1 dag gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - “Om van gewone mense in Namibië te verwag om afhanklik van ‘n doktersvoorskrif vir basiese medisyne te wees, is gelykstaande daaraan om...

Reuse-sege vir Okahandja-plakkers

1 dag gelede | Plaaslik

Yanna Smith – Inwoners van Vergenoeg, ’n onwettige nedersetting by Okahandja, het ná verskeie gemeenskapsvergaderings en -druk ’n reuse-oorwinning behaal.Dié druk, wat hoofsaaklik deur die...

Weer vir 12 September

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm in die Suide met 'n paar buie in die verre Suide, andersins sonnig en koel tot baie warm.KUS:...

Hage se lys ‘vervelig’

1 dag gelede | Politiek

Denver Kisting – Prof. Nico Horn sê pres. Hage Geingob se 10 kandidate om by Swapo in die Nasionale Vergadering (NV) aan te sluit, is...

‘Effense’ afname in hep. E-gevalle

1 dag gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die aantal hepatitis E-gevalle in die land het in die eerste drie weke van Augustus afgeneem. Sedert ‘n uitbreking van die siekte...

Apple cuts prices, ramps up services

1 dag gelede | Tegnologie

Glenn Chapman - Apple unveiled its iPhone 11 models Tuesday with a price cut for the most basic models while also laying out plans for...