Weer vir 9 Julie 2020
Weer vir 9 Julie 2020

Weer vir 9 Julie 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Koue en nat toestande word Vrydag en Saterdag in die Suide en Weste verwag. Baie koue toestande word oor die suidelike, sentrale en oostelike streke Saterdag verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide en Weste met enkele buie in die verre Suide. Elders sal dit sonnig en warm wees. Dit sal winderig in die binneland wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig en buie en donderbuie in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:01 L 11:54 H 18:31

VOORUITSIGTE

Windhoek 08° 24°

Gobabis 01° 26°

Katima Mulilo 07° 25°

Keetmanshoop 12° 24°

Mariental 09° 26°

Opuwo 07° 26°

Oshakati 07° 28°

Rehoboth 03° 24°

Rundu 06° 24°

Walvisbaai 06° 19°

Johannesburg 08° 16°

Kaapstad 02 20

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer