Weer vir 8 Junie
WEERWAAK: Baie warm toestande duur oor die Namib en die sentrale en noordelike kusgebiede voort, met sandstorms wat in die noorde kan voorkom.
BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande sal oor die noordweste voorkom.
KUS: Sonnig en matig in die Suide, maar warm tot baie warm oor die sentrale en noordelike kusgebiede.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 11:09 L: 16:58 H: 23:31
WINDHOEK 05° 22°
RUNDU 10° 28°
OSHAKATI 10° 27°
GOBABIS 07° 26°
MARIENTAL 08° 26°
KEETMANSHOOP 09° 27°
WALVISBAAI 16° 30°
LUANDA 20° 29°
JOHANNESBURG 05° 20°
KAAPSTAD 09° 20°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie