Weer vir 5 Mei 2021

05 May 2021 | Weer
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die noordoostelike en oostelike dele. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde donderbuie in die sentrale Noorde, Suidweste, Kunene-, Erongo- en Hardapstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met donderbuie.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:38 L 11:52 H 17:48

GOBABIS 10° 27°Sonnig

KATIMA MULILO 16° 29°Sonnig

KEETMANSHOOP 16° 27°Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 15° 30°Gedeeltelik bewolk

OPUWO 14° 25°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 16° 26°Gedeeltelik bewolk

RUNDU 15° 26°Sonnig

WALVISBAAI 16° 28°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 11° 27°Gedeeltelik bewolk



LUANDA 20° 32° Gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 08° 25°Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 10° 22°Gedeeltelik bewolk

Soortgelyk

 

Ses sterftes, 177 nuwe gevalle

14 ure gelede | Gesondheid

Die Covid-19-verwante sterftesyfer sedert die aanvang van die pandemie in Maart verlede jaar skuif met ses - vyf in Windhoek en een in Keetmanshoop -...

341 nuwe gevalle, een sterfte

1 dag gelede | Gesondheid

Die Covid-19-verwante sterftes vir die land staan op 683 ná die dood van 'n 52-jarige man van die Okakarara-distrik. Vandag is 341 nuwe gevalle aangemeld...

Britse miljardêr hoor Dinsdag oor borgtog

2 dae gelede | Howe

Mnr. Harvey Eric Boulter (51, foto), die Britse miljardêr en plaaseienaar van Kamanjab wat vandeesweek in die landdroshof op Outjo om borgtog aangesoek gedoen het,...

NBC-staking duur voort, 74 werknemers terug in die tuig...

2 dae gelede | Arbeid

Hoewel die NBC-staking voortduur, het 74 werknemers intussen teruggekeer werk toe en is die Engelse radiodiens, National FM, weer terug op die lug.Die voorsitter van...

Sinopharm deur WHO vir noodgebruik goedgekeur

2 dae gelede | Gesondheid

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) het die Sinopharm-entstof teen Covid-19 vandag vir noodgebruik goedgekeur. Die enstof wat saam met Covishield/AstraZeneca in Namibië in die land se immuniseringsveldtog...

Sewe toets positief by NIP-laboratorium

2 dae gelede | Gesondheid

Sewe mense het positief vir Covid-19 by die Nasionale Insitituut vir Patologie (NIP) se laboratorium in Windhoek getoets wat by die instituut se hoofkantoor geleë...

8 sterftes, 92 nuwe gevalle

2 dae gelede | Gesondheid

Die Covid-19-verwante sterftes vir Namibië sedert die aanvang van die pandemie in Maart verlede jaar het met nog agt - drie elk in onderskeidelik Windhoek...

Self-management and its impact in leadership

3 dae gelede |

Gabrielle BotelhoSelf-management is the second pillar of emotional intelligence. It is a competency that is composed by the following abilities: self-control, trustworthiness, conscientiousness, adaptability, achievement...

A lawyer’s dream

3 dae gelede | Mense

Rivaldo KavangaIt is many Namibian law students’ and lawyers’ dream to start their own law firm. Henry Shimutwikeni has achieved this by establishing his own...