Weer vir 4 Desember
Weer vir 4 Desember

Weer vir 4 Desember

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Swaar storms kan in die Okavango- ,Oshikoto-, Otjozondjupa-, Omaheke-, Erongo- en Khomasstreek voorkom en Donderdag en Vrydag na die noordooste versprei. Kitsvloede kan ook in die streke voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie maar verspreide donderbuie in die Oshikoto-, Otjozondjupa-, Omaheke-, Okavango-, Erongo- en Khomasstreek op plekke. Winderige toestande kan oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar buie oor die noordelike en sentrale kusgebiede.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:22 L: 15:54 H: 21:58

WINDHOEK 15° 24°

RUNDU 18° 27°

OSHAKATI 17° 28°

GOBABIS 18° 25°

MARIENTAL 17° 34°

KEETMANSHOOP 18° 32°

WALVISBAAI 16° 25°

LUANDA 22° 30°

JOHANNESBURG 11° 18°

KAAPSTAD 17° 26°

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer