Weer vir 31 Julie
Weer vir 31 Julie

Weer vir 31 Julie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Ooswindtoestande sal oor die Namib en kusgebiede tot die naweek voortduur.

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Noorde. 'n Matig tot sterk wind sal voorkom.

KUS: Sonnig en baie tot bloedig warm met sandstorms.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:11 H: 13:34 L: 19:28

WINDHOEK 09° 23°

RUNDU 10° 27°

OSHAKATI 11° 33°

GOBABIS 04° 26°

MARIENTAL 10° 24°

KEETMANSHOOP 10° 27°

WALVISBAAI 16° 35°

LUANDA 20° 28°

JOHANNESBURG 07° 18°

KAAPSTAD 07° 17°

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer