Weer vir 31 Januarie 2019

31 January 2019 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm in die ||Kharasstreek en die verre Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees met enkele donderbuie, maar geïsoleerd in die Khomasstreek.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:48 H: 13:08 L: 19:26



Gobabis21°37°

Katima Mulilo21°35°

Keetmanshoop21°38°

Mariental22°40°

Opuwo20°37°

Oshakati23°37°

Rundu20°35°

Walvisbaai16°25°

Windhoek19°34°

Luanda24°32°

Johannesburg15°26°

Kaapstad19°28°

Soortgelyk

 

Windhoek se beursie leeg

5 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Die verlies van die Windhoekse stadsraad (CoW) vir sy 2018-boekjaar is ’n kortkop duskant ’n miljard – meer as N$814,4 miljoen.Dié bedrag...

Man sterf in bootbrand

5 ure gelede | Ongelukke

‘n Brand wat Saterdagoggend op die Ocean Tide-stokvisboot ontstaan het, het die lewe van ‘n man geëis, het die polisie gister bevestig. Die boot was...

Kalahariwoestyn II skop skiet-skiet af

5 ure gelede | Polisie

Leandrea Louw op Walvisbaai – Twee sake van poging tot moord is die afgelope naweek langs die kus aanhangig gemaak.Dié sake hou verband met die...

Henties hou weer dié fees

5 ure gelede | Byvoegsels

Die organiseerders van die Hentiesfees sê vanjaar sal daar nog meer besoekers by die geleent­heid as vorige jare wees. Op 23 en 24 Augustus gaan...

Weer, Maandag 19 Augustus 2019

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Verre Suide. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm met winderige toestande wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Nida moet sê oor groot geld

5 ure gelede | Plaaslik

Augetto Graig – Die soeklig val vanmiddag op die geldsake van die enorme agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) wat in beheer van sowat N$2...

Opposisie: Verwyder Katrina

5 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman – Die jeugliga van die Popular Democratic Movement (PDMYL) het ‘n beroep gedoen dat die veroordeelde oudgoewerneur van die Hardapstreek en oudminister van...

Raak liries oor 'Suidwes'

5 ure gelede | Byvoegsels

Die vyftiental Suid-Afrikaanse ­musikante wat die verhoog gaan deel by hierdie jaar se Hentiesfees, sluit onder andere die sangeres Jezelle, bekend vir haar liedjie “Suidwes”,...

Henties Bay is where /Honeb's heart is

5 ure gelede | Byvoegsels

There is much more to Henties Bay than it simply being known as fishing haven, holiday resort and a retirement village, says the mayor of...