Weer vir 30 November
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Zambezistreek en die suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met geïsoleerde tot verspreide buie en donderbuie op plekke. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar buie in die noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:32 L: 16:06 H: 22:18
WINDHOEK 21° 35°
RUNDU 21° 34°
OSHAKATI 22° 37°
GOBABIS 21° 36°
MARIENTAL 24° 38°
KEETMANSHOOP 22° 39°
WALVISBAAI 15° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 14° 28°
KAAPSTAD 12° 28°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met 'n paar buie in die noorde.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 09:32 L: 16:06 H: 22:18
WINDHOEK 21° 35°
RUNDU 21° 34°
OSHAKATI 22° 37°
GOBABIS 21° 36°
MARIENTAL 24° 38°
KEETMANSHOOP 22° 39°
WALVISBAAI 15° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 14° 28°
KAAPSTAD 12° 28°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie