Weer vir 25 Februarie
WEERWAAK: Swaar storms word in die noordoostelike streke, Otjozondjupa-, Khomas- en suidelike streek verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk in die Kunene- en Erongostreek, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in die noordoostelike streke, Otjozondjupa- en Khomasstreek en in die westelike gedeelte van die suidelike streek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie oor die sentrale en suidelike gedeeltes.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:33 H: 16:49 L: 22:37
WINDHOEK 16° 26°
RUNDU 19° 35°
OSHAKATI 20° 32°
GOBABIS 19° 30°
MARIENTAL 21° 34°
KEETMANSHOOP 21° 34°
WALVISBAAI 16° 22°
LUANDA 22° 30°
JOHANNESBURG 13° 25°
KAAPSTAD 17° 30°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie