Weer vir 23 September 2021

23 September 2021 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die //Kharas-, Khomas- en Omahekestreke. Elders gedeeltelik bewolk en baie warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:38 L 10:24 H 16:50

VOORUITSIGTE

GOBABIS 9° 32° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 14° 34° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 17° 34° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 16° 36° Sonnig

OPUWO 20° 38° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 20° 36° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 12° 35° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 8° 24° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 16° 31° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 20° 27° Gedeeltelik bewolk met reën

JOHANNESBURG 8° 21° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 12° 19° Gedeeltelik bewolk

Soortgelyk

 

Vier sterftes, 25 nuwe gevalle

3 ure gelede | Gesondheid

Die Covid-sterftes styg met vier (een tuissterfte) tot 3 538. Gister is 25 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiewe koers van 2,2%. Dit sluit drie leerlinge,...

PAS IN: Drie uit ses skuldig aan moord

6 ure gelede | Howe

‘n Vrou wat ‘n groep mans betaal het om haar man te vermoor, is vandag in die hoërhof in Windhoek skuldig bevind aan moord.Die oorledene...

MTC en regering gaan saamwerk om inentings teen Covid...

8 ure gelede | Gesondheid

'n Inisiatief tussen die regering en die mobiele telekommunikasiemaatskappy MTC, “Namibia VaxUP081 Incentive", gaan inwoners vergoed wat hul eerste dosis entstof teen Covid-19 ontvang. Volgens...

Net 14,2% van bevolking ten volle ingeënt

8 ure gelede | Gesondheid

Terwyl Namibië se doelwit was om 750 000 van die land se 1,5 miljoen geoormerkte persone vir immunisering teen Donderdag in te ent, het net...

Aandklokreël opgehef

9 ure gelede | Regering

President Hage Geingob het die aandklokreël amptelik as deel van die nuwe Covid-19-regulasies opgehef. Openbare byeenkomste kan deur 200 persone bygewoon word, so ook dieselfde...

Tweede lugmagongeluk binne enkele weke

20 ure gelede | Ongelukke

Tunohole Mungoba en Ellanie Smit‘n F-7 vegvliegtuig van die Namibiese lugmag het vroeër vandag by die Ondangwa-lughawe neergestort.Die weermag het joernaliste wat kort na die...

Creativity and mental health: Where do we overstep

20 ure gelede | Gesondheid

Kalistu R Mukoroli, PR and brand strategistWe tend to preach about being creative, but isn’t this contributing to mental health issues? Creative people always push...

Tourism mogul driven by passion

20 ure gelede | Toerisme

Iréne-Mari van der Walt Part-owner of Swakop Cycle Tours Paul Ndjambula says despite his business being conceptualised during his time as an intern, it took...

Kalahari se water in die gedrang

20 ure gelede | Omgewing

Frank Steffen en Brigitte Weidlich – “Dit mag eenvoudig nie gebeur nie! Maak nie saak hoe jy uitloogproses benader nie, hierdie unieke kom sal onvermydelik...