Weer vir 23 November 2021

24 November 2021 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide en Ooste, maar bewolk en baie warm met enkele donderbuie in Zambezi. Elders sonnig en baie tot bloedig warm.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:58 L 11:43 H 17:59

VOORUITSIGTE

GOBABIS 14° 35° Sonnig

KATIMA MULILO 19° 34° Gedeeltelik bewolk en sonnig

KEETMANSHOOP 13° 34° Gedeeltelik bewolk en sonnig

MARIENTAL 15° 36° Sonnig

OPUWO 14° 36° Sonnig

OSHAKATI 16° 36° Sonnig

RUNDU 19° 38° Sonnig

WALVISBAAI 13° 20° Gedeeltelik bewolk en sonnig

WINDHOEK 9° 33° Sonnig

JOHANNESBURG 12° 26° Gedeeltelik bewolk en sonnig

KAAPSTAD 15° 22° Bewolk

LUANDA 24° 28° Gedeeltelik bewolk en sonnig

Soortgelyk

 

Sewe sterftes, 121 nuwe gevalle

7 ure gelede | Gesondheid

Die totale getal Covid-sterftes styg met sewe tot 3 821. Vier was tuissterftes en een geval was ten volle ingeënt. Gister is 121 nuwe gevalle...

Motor deur water meegesleur

1 dag gelede | Gesondheid

Berigte word ontvang van verskeie riviere in die Suide wat loop nadat swaar reën op plekke geval het. Die foto's van 'n motor wat deur...

10 sterftes, 309 nuwe gevalle

1 dag gelede | Gesondheid

Die Covid-sterftes styg met tien tot 3 814. Vier was tuissterftes en geen van die sterfgevalle was ingeënt nie. Gister is 309 nuwe gevalle aangemeld,...

Trein ontspoor tussen Aus en Goageb

1 dag gelede | Ongelukke

TransNamib het bevestig 'n trein het tussen Guibes en Schakkalskuppe naby Aus in die Suide van die land ontspoor. Volgens die woordvoerder, Abigail Raubenheimer, het...

Oorvol Oranje sorg vir skade

2 dae gelede | Omgewing

Toerismebestemmings geleë op die oewers van die Oranjerivier in die Suide van die land, is aan die ontvangkant van die oorvloei van water. Monique Adams...

21 sterftes, 373 nuwe gevalle

2 dae gelede | Gesondheid

Covid-19-sterftes styg met 21 tot 3 804. Geen van die gevalle was ingeënt nie. Gister is 373 nuwe gevalle aangemeld, 'n positiwiteitskoers van 13,4%....

Landless People's Movement onttrek twee raadslede van Keetmanshoop-munisipaliteit

2 dae gelede | Regering

Twee raadslede van die Keetmanshoop-munisipaliteit wat die Landless People's Movement verteenwoordig het, is met onmiddellike effek verwyder en hul verteenwoordiging opgehef. Sydney Skakana en Willie...

Drie van Okahandja se bestuurskomitee vas vir korrupsie

2 dae gelede | Misdaad

Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het drie lede van die bestuurskomitee van die munisipaliteit op Okahandja vir korrupsie vasgetrek. Die drie, Gideon Uwu-Khaeb (voormalige voorsitter),...

Graad 11- en 12-uitslae middel Februarie verwag

2 dae gelede | Gesondheid

Die uitslae van voltydse kandidate vir die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewone Vlak (NSSCO) en Gevorderde Vlak (AS) sal in middel-Februarie vrygestel word. Volgens 'n...