Weer vir 2 Desember 2021

02 December 2021 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele donderbuie in die noorde, ooste en suidooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele buie.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:29 H 13:53 L 20:03

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 18° 30° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 16° 34° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 20° 29° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

GOBABIS 17° 30° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

MARIENTAL 17° 40° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 14° 34° Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 12° 23° Gedeeltelik bewolk

LUANDA 22° 30° Gedeeltelik bewolk met reën

JOHANNESBURG 15° 26° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 15° 22° Gedeeltelik bewolk

Soortgelyk

 

22 sterftes, 346 nuwe gevalle

9 ure gelede | Gesondheid

Die Covid-sterftes het met 22 tot 3 783 gestyg. Vyf hiervan was tuissterftes in die Oshikoto-streek. Nie een van die sterfgevalle was ingeënt nie. Gister...

Trusted Travel System geld vanaf Saterdag

12 ure gelede | Toerisme

Die Trusted Travel System vir die koördinering en verifiëring van Covid-19-uitslae in lande deel van die Afrika Unie (AU) geld vanaf Saterdag (15 Januarie) in...

Huidige Covid-19-regulasies bly in plek

12 ure gelede | Gesondheid

President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies wat die afgelope maand in plek was, geld steeds tot 15 Februarie. Dit is die volgende: 'n maksimum...

Byna 20 000 nuwe gevalle die afgelope maand

13 ure gelede | Gesondheid

Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê 19 846 nuwe Covid-19-gevalle is die afgelope maand in die land aangeteken. Hiervan was...

Inentingskoers bly laag

13 ure gelede | Gesondheid

President Hage Geingob sê huiwering om teen Covid-19 ingeënt te word, duur voort. Volgens die staatshoof het Zambezi die laagste koers en wel 6%, terwyl...

‘Reëngolwe wink’

23 ure gelede | Weer

Henriette Lamprecht – Baie swaar reën, met etlike reëngolwe wat in die tweede helfte van vandeesweek en tot volgende week uitgebreid na Namibië op pad...

Lisensie of nie, staatsvoertuie ry

23 ure gelede | Polisie

Adam Hartman op Swakopmund – Verkeersbeamptes in alle streke voer steeds ’n vroeër opdrag vanuit hul hoogste gesag uit om nie verkeerskaartjies aan regeringsvoertuie met...

FNB deel van geding om Fishrot-geld

23 ure gelede | Howe

Ogone Tlhage – First National Bank Namibia het bykomende dokumente by die hoërhof in Windhoek ingedien en hom daardeur by die grootste korrupsiesaak in die...

Weer vir 13 Januarie

23 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm oor die westelike helfte van die binneland, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n...