Weer vir 18 Januarie
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die noorde en die ooste. 'n Paar ligte buie kan in die verre suidweste voorkom. 'n Sterk tot fris suidoostewind word in die suide en oor die sentrale hooglande tot Saterdag verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Ligte buie word oor die verre suidelike en noordelike kusgebiede verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:59 H: 13:23 L: 19:36
WINDHOEK 17° 34°
RUNDU 20° 36°
OSHAKATI 20° 36°
GOBABIS 22° 38°
MARIENTAL 16° 34°
KEETMANSHOOP 13° 31°
WALVISBAAI 17° 27°
LUANDA 22° 31°
JOHANNESBURG 17° 31°
KAAPSTAD 14° 23°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie