Weer vir 17 Januarie 2020

16 January 2020 | Weer
WEERWAAK: Sterk winde word Vrydag oor die ||Kharasstreek verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.



BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm oor die verre noordelike gebiede en dele van die Hardapstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Suide wees.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik. Enkele ligte buie kan oor die suidelike kusgebiede plek-plek voorkom.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:38 L: 13:53 H: 20:06



VOORUITSIGTE

Windhoek20°34°

Gobabis20°36°

Katima Mulilo21°32°

Keetmanshoop24°41°

Mariental25°40°

Opuwo19°34°

Oshakati21°34°

Rehoboth21°36°

Rundu20°33°

Walvisbaai16°24°

Johannesburg15°29°

Kaapstad20°28°

Soortgelyk

 

Destined to inspire

9 ure gelede | Mense

Ester KamatiSem Mandela Uutoni’s desire for community development manifests itself in his work and is what drove him to pursue a bachelor’s degree in regional...

Make education your New Year’s resolution in 2020

9 ure gelede | Mense

Albin JacobsWith the holiday season drawing to a close it is time to focus on the new year, 2020. Almost everyone makes some kind of...

Dankbare dorre aarde

9 ure gelede | In beeld

“Die Karasberge in die Karasburg-distrik het onlangs vir die eerste keer in vier jaar reën gekry,” sê NP Esterhuyse, wat dié pragfoto geneem het.

Groot kanonne hoor kiessaak

9 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Alle oë is vandag op Namibië se hoogste hof, die hooggeregshof, waar die land se heel eerste onafhanklike presidensiële kandidaat dié hof...

Katrina hoor gou oor appèl

9 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Die voormalige minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, sal eersdaags hoor of haar aansoek om verlof tot appèl geslaag...

Fearless manager - Game of Phones

9 ure gelede | Mense

Michelline NawatisesLeandro van Wyk, call centre manager at MultiChoice Namibia, started his career in the banking industry in 2001 as a back-office ledgers clerk, after...

Connecting clients to the correct networks

9 ure gelede | Mense

Ester Kamati With internet connection, there is no stopping Macveren Kapukare, a telecommunication engineering graduate who is passionate about making a difference in the world...

Oudonderwyser sit steeds

9 ure gelede | Howe

Denver Kisting - Die 69-jarige man, wat sedert verlede naweek op Rehoboth in polisieaanhouding is weens beweerde verkragting, se formele aansoek om borgtog het nie...

Aandag alle bruidspare!

9 ure gelede | Gebeure

Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie skop weer vandag af. Paartjies wat tussen 1 Maart 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is, kan vir vanjaar...