Weer vir 17 Januarie 2017
BINNELAND: Mooi weer en baie warm tot bloedig warm in die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die Noordweste, maar geïsoleerd donderbuie oor die Noordooste, Ooste en sentrale Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik, maar mooi weer langs die Suidkus.
GETYE BY WALVISBAAI: H : 06:46 L 12:48 H 19:00
Gobabis 18° 33°
Katima Mulilo 20° 29°
Keetmanshoop 19° 37°
Mariental 20° 37°
Opuwo 21° 37°
Oshakati 20° 37°
Rundu 20° 29°
Walvisbaai 17° 24°
Windhoek 17° 33°
Luanda 21° 31°
Johannesburg 11° 25°
Kaapstad 15° 32°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik, maar mooi weer langs die Suidkus.
GETYE BY WALVISBAAI: H : 06:46 L 12:48 H 19:00
Gobabis 18° 33°
Katima Mulilo 20° 29°
Keetmanshoop 19° 37°
Mariental 20° 37°
Opuwo 21° 37°
Oshakati 20° 37°
Rundu 20° 29°
Walvisbaai 17° 24°
Windhoek 17° 33°
Luanda 21° 31°
Johannesburg 11° 25°
Kaapstad 15° 32°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie