Weer vir 17 Augustus 2018
WEERWAAK: Koue tot baie koue en winderige toestande word oor die suidelike, sentrale en oostelike streke vir vandag en môre verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die ||Kharasstreek. Elders sal dit mooiweer, matig en warm wees, maar baie warm in die Noorde. Enkele ligte buie word oor die verre Suide plek-plek verwag. Winderige weer sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik en later mooiweer deur die dag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 07:42 L 13:35 H 20:10
VOORUITSIGTE
Windhoek 04° 23°
Aus 01° 17°
Gobabis 02° 26°
Katima Mulilo 05°31°
Keetmanshoop 01° 18°
Mariental 05° 22°
Oshakati 14° 34°
Rundu 12° 32°
Walvisbaai 09° 19°
Johannesburg 07° 26°
Kaapstad07° 14°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie