Weer vir 13 Februarie 2020
Weer vir 13 Februarie 2020

Weer vir 13 Februarie 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Wydpverspreide donderbuie sal in die Suide voortduur.

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloeidg warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreid in die Suide.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:24 L 12:30 H 18:46

VOORUITSIGTE

Windhoek15°31°

Gobabis 18° 34°

Katima Mulilo 18° 30°

Keetmanshoop 21° 36°

Mariental 19° 35°

Opuwo 16° 33°

Oshakati 16° 30°

Rehoboth 17° 32°

Rundu 16° 31°

Walvisbaai 16° 20°

Johannesburg 13° 20°

Kaapstad 16° 28°

Kommentaar

Republikein 2025-06-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer