Weer vir 13 April 2017
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Suidweste en die Zambezi- en Kavangostreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met enkele to geïsoleerde donderbuie. Winderige toestande sal oor die suidelike helfte voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:04 H 15:24 L 21:11
Windhoek14° 27°
Gobabis 13° 30°
Katima Mulilo 16° 32°
Keetmanshoop 16° 33°
Mariental 16° 34°
Opuwo 19° 30°
Oshakati 20° 30°
Rehoboth 16° 28°
Rundu 18° 30°
Walvisbaai 15° 25°
Luanda 24° 32°
Johannesburg 14° 24°
Kaapstad14° 21°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:04 H 15:24 L 21:11
Windhoek14° 27°
Gobabis 13° 30°
Katima Mulilo 16° 32°
Keetmanshoop 16° 33°
Mariental 16° 34°
Opuwo 19° 30°
Oshakati 20° 30°
Rehoboth 16° 28°
Rundu 18° 30°
Walvisbaai 15° 25°
Luanda 24° 32°
Johannesburg 14° 24°
Kaapstad14° 21°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie