Weer, Maandag 13 Julie 2020
BINNELAND: Gedeeltelike bewolkte en baie koue tot matige weer in die ||Kharas- en Hardapstreek, met enkele reën- en donderbuie in die verre Suide. Elders sal dit sonnig en koud tot warm, maar baie warm in die Noorde wees. Vars tot sterk winde word in die ||Kharasstreek verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met reën in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: H 08:09 L 15:07 H 21:50
WINDHOEK 05° 24°
RUNDU 06° 28°
OSHAKATI 12° 29°
GOBABIS 04° 23°
MARIENTAL 07° 24°
KEETMANSHOOP 07° 18°
WALVISBAAI 05° 23°
LUANDA 22° 28°
JOHANNESBURG 00° 16°
KAAPSTAD 02° 16°
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met reën in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: H 08:09 L 15:07 H 21:50
WINDHOEK 05° 24°
RUNDU 06° 28°
OSHAKATI 12° 29°
GOBABIS 04° 23°
MARIENTAL 07° 24°
KEETMANSHOOP 07° 18°
WALVISBAAI 05° 23°
LUANDA 22° 28°
JOHANNESBURG 00° 16°
KAAPSTAD 02° 16°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie